Reghoek
Voorkoms
'n Reghoek is 'n tweedimensionele figuur met vier reguit kante en vier regte hoeke, dit het ongelyke aangrensende sye, anders as 'n vierkant waar al die sye ewe lank is. By 'n reghoek is slegs die teenoorstaande sye ewe lank.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Reghoek.