Parallelogram
Voorkoms
'n Parallelogram is 'n vierhoek waarvan twee paar teenoorgestelde sye parralel loop. Dit is verwant aan 'n trapesium, maar 'n trapesium is 'n vierhoek waarvan ten minste een paar teenoorgestelde sye parallel loop.
Area of oppervlak
[wysig | wysig bron]Die oppervlak van 'n parallelogram kan as volg verkry word:
- Die oppervlak K van die onderste parallelogram (die blou area) is die totale area van die reghoek minus die area van die twee oranje driehoeke.
- Die area van die vierkant (blou en oranje) is:
- en die area van een oranje driehoek is:
- Dus is die area van die parallelogram:
- 'n Ander formule vir die area, vir twee sye B en C en hoek θ, is