Heloïse Denner
Voorkoms
Heloïse Denner | |
Lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 22 Mei 2019 | |
Persoonlike besonderhede
| |
---|---|
Gebore | Heloïse Jordaan datum onbekend |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Politieke party | Vryheidsfront Plus |
Heloïse Denner (geboortedatum onbekend) is 'n Suid-Afrikaanse politikus en 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Vryheidsfront Plus. In 2019 het sy en Tammy Wessels die eerste vroue geword om die VF+ party in die Parlement te verteenwoordig.[1][2]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Gerber, Jan (14 Mei 2019). 'Dis mos jou mense': FF Plus keeps it in the FFamily. News24. URL besoek op 2020-10-04.
- ↑ Groenewald, Pieter (14 Mei 2019). "FF Plus consolidates growth with expert and experienced team of Members of Parliament". VF Plus. Besoek op 14 Maart 2020.