Andile Mngxitama
Voorkoms
Andile Mngxitama | |
Lid van die Nasionale Vergadering
| |
Ampstermyn 21 Mei 2014 – April 2015 weer 2024– | |
Persoonlike besonderhede
| |
---|---|
Politieke party | Black First Land First (2015-nou) Ekonomiese Vryheidsvegters (tot 2015) uMkhonto we Sizwe Party |
John Andile Mngxitama is 'n Suid-Afrikaanse politikus van die nuutgevormde uMkhonto we Sizwe Party in die 7de Parlement. Voorheen was hy die leier van die verlinkse politieke party Black First Land First.
Loopbaan
[wysig | wysig bron]Mngxitama was vanaf 21 Mei 2014 tot en met April 2015 lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Ekonomiese Vryheidsvegters. Hy verloor met effek van 13 April 2015 sy setel in die Nasionale Vergadering ingevolge afdeling 47(3)(c) van die Grondwet van Suid-Afrika, wat bepaal dat 'n persoon sy lidmaatskap tot die Nasionale Vergadering verloor indien hy ophou om 'n lid van die party te wees wat hom tot die Nasionale Vergadering benoem het, waarna hy op 24 Oktober 2015 Black First Land First stig.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Andile Mngxitama Geargiveer 12 Augustus 2020 op Wayback Machine op People's Assembly
- Andile Mngxitama op Twitter