Gaan na inhoud

Bjes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Oesjaar (besprekings | bydraes) op 18:04, 15 Julie 2024 (Wysiging deur 105.161.19.166 teruggerol na laaste weergawe deur Sobaka)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Bjes

Bjes (Russies: бес) was ’n bose gees in die Slawiese mitologie.

Ná die aanvaarding van die Christendom is die bjes verbind met die duiwel. In die Russiese Standaardbybel word bjesi (die meervoud) byvoorbeeld in Markus 5:12 gebruik waar die duiwels (Afrikaanse vertaling van 1953) in die varke invaar.[1] [2]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Bies