Gaan na inhoud

1959: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Geboortes: byvoeging
Gebeure: Verbeter
 
(17 wysigings tussenin deur 3 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 1: Lyn 1:
{{jare|beeld=Colin_F_Steyn.jpg|teks=Colin Steyn}}
{{jare|beeld=Colin_F_Steyn.jpg|teks=Colin Steyn, oorlede 23 April 1959}}

Die '''jaar 1959''' was 'n [[gewone jaar]] wat volgens die [[Gregoriaanse kalender]] op 'n [[Donderdag]] begin het. Dit was die 59ste jaar van die [[20ste eeu]] n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Lyn 7: Lyn 7:
* [[3 Januarie]] – [[Alaska]] word die 49ste [[Deelstate van die Verenigde State van Amerika|deelstaat]] van die [[Verenigde State]].
* [[3 Januarie]] – [[Alaska]] word die 49ste [[Deelstate van die Verenigde State van Amerika|deelstaat]] van die [[Verenigde State]].
* [[4 Januarie]] – Die [[Sowjet]]-[[ruimtetuig]] [[Loena-ruimteprogram|Loena 1]] vlieg verby die [[maan]].
* [[4 Januarie]] – Die [[Sowjet]]-[[ruimtetuig]] [[Loena-ruimteprogram|Loena 1]] vlieg verby die [[maan]].
* [[3 Maart]] – Die onbemande Amerikaanse ruimtetuig, [[Pioneer 4]] word lanseer.
* [[9 Maart]] – Die wêreld se topverkoper-[[pop]], [[Barbie]], word vir die eerste keer in [[New York Stad|New York]] verkoop.
* [[9 Maart]] – Die wêreld se topverkoper-[[pop]], [[Barbie]], word vir die eerste keer in [[New York Stad|New York]] verkoop.
* [[10 Maart]] – Die [[Tibet|Tibetaanse]] [[Tenzin Gyatso|opstand]] in [[Lhasa]].
* [[10 Maart]] – Die [[Tibet|Tibetaanse]] [[Tenzin Gyatso|opstand]] in [[Lhasa]].
Lyn 13: Lyn 14:
* [[4 Mei]] – Die eerste [[Grammy]] toekennings aangekondig.
* [[4 Mei]] – Die eerste [[Grammy]] toekennings aangekondig.
* [[21 Augustus]] – [[Hawaii]] word die 50ste deelstaat van die Verenigde State.
* [[21 Augustus]] – [[Hawaii]] word die 50ste deelstaat van die Verenigde State.
* [[7 Oktober]] – Die [[Sowjet]]-[[ruimtetuig]] Loena 3 neem die eerste foto’s van die agterkant van die maan.
* [[7 Oktober]] – Die Sowjet-ruimtetuig Loena 3 neem die eerste foto’s van die agterkant van die maan.
* [[16 November]] – Tydens die eerste toets van die [[Excelsior-projek]] spring Joseph Kittinger op 'n hoogte van 23 300 m uit 'n gondel.
* [[16 November]] – Tydens die eerste toets van die [[Excelsior-projek]] spring [[Joseph Kittinger]] op 'n hoogte van 23 300 m uit 'n gondel, en oorleef dit.
* [[30 Desember]] – Die [[USS George Washington (SSBN-598)]] word in diens gestel, Amerika se eerste ballistiese [[kernaangedrewe]] [[duikboot]].
* [[30 Desember]] – [[USS George Washington (SSBN-598)|USS ''George Washington'']], Amerika se eerste ballistiese [[kernaangedrewe]] [[duikboot]], word in diens gestel.

== Geboortes ==
== Geboortes ==
* Onbekend – [[Marc Tritsmans]], [[Vlaminge|Vlaamse]] [[digter]].
* Onbekend – [[Marc Tritsmans]], [[Vlaminge|Vlaamse]] [[digter]].
* Onbekend – [[Bart de Graaff (skrywer)|Bart de Graaff]], Nederlandse skrywer.
* Onbekend – [[Bart de Graaff (skrywer)|Bart de Graaff]], Nederlandse skrywer.
* [[22 Januarie]] – [[James Phillips]], alias Bernoldus Niemand, Suid-Afrikaanse rocksanger en liedjieskrywer. († [[1995]]).
* [[3 Februarie]] – [[Chan Santokhi]], Surinaamse politikus.
* [[3 Februarie]] – [[Chan Santokhi]], Surinaamse politikus.
* [[8 Februarie]] – [[Mauricio Macri]], Argentynse ingenieur, sakeman, politikus en staatspresident (sedert 2015).
* [[8 Februarie]] – [[Mauricio Macri]], Argentynse ingenieur, sakeman, politikus en staatspresident (sedert 2015).
* [[14 Februarie]] – [[Renée Fleming]], Amerikaanse operasopraan.
* [[14 Februarie]] – [[Renée Fleming]], Amerikaanse operasopraan.
* [[11 Maart]] – [[Nina Hartley]], Amerikaanse porno-aktrise.
* [[11 Maart]] – [[Nina Hartley]], Amerikaanse porno-aktrise.
* [[16 Maart]] – [[Tito Mboweni]], agtste Goewerneur van die [[Suid-Afrikaanse Reserwebank]].
* [[16 Maart]] – [[Tito Mboweni]], agtste Goewerneur van die [[Suid-Afrikaanse Reserwebank]], later minister van finansies.
* [[25 Maart]] – [[Fredi Nest]], Afrikaanse sanger († [[2015]]).
* [[25 Maart]] – [[Fredi Nest]], Afrikaanse sanger († [[2015]]).
* [[30 Maart]] – [[Maggie Baird]], Amerikaanse aktrise.
* [[30 Maart]] – [[Maggie Baird]], Amerikaanse aktrise.
Lyn 33: Lyn 35:
* [[9 Junie]] – [[Benny Gantz]], Israelse generaal en politikus.
* [[9 Junie]] – [[Benny Gantz]], Israelse generaal en politikus.
* [[26 Junie]] – [[Connie September]], Suid-Afrikaanse politikus, voormalige kabinetsminister.
* [[26 Junie]] – [[Connie September]], Suid-Afrikaanse politikus, voormalige kabinetsminister.
* [[1 Julie]] – [[Albert Fritz]], Suid-Afrikaanse politikus, afgesette Wes-Kaapse provinsiale minister van gemeenskapsveiligheid.
* [[5 Julie]] – [[Derrick America]], Suid-Afrikaanse politikus.
* [[8 Julie]] – [[Tom Egeland]], Noorse skrywer en joernalis.
* [[8 Julie]] – [[Tom Egeland]], Noorse skrywer en joernalis.
* [[26 Julie]] – [[Kevin Spacey]], 'n Amerikaanse akteur.
* [[26 Julie]] – [[Kevin Spacey]], Amerikaanse akteur.
* [[31 Julie]] – [[Andrew Marr]], Britse joernalis, tv-aanbieder en politieke kommentator.
* [[31 Julie]] – [[Andrew Marr]], Britse joernalis, tv-aanbieder en politieke kommentator.
* [[9 Augustus]] – [[Michael Kors]], Amerikaanse modeontwerper.
* [[9 Augustus]] – [[Michael Kors]], Amerikaanse modeontwerper.
* [[10 Augustus]] – [[Rosanna Arquette]], [[Verenigde State|Amerikaanse]] aktrise, regisseuse, en vervaardiger.
* [[10 Augustus]] – [[Rosanna Arquette]], [[Verenigde State|Amerikaanse]] aktrise, regisseuse, en vervaardiger.
* [[21 Augustus]] – [[Margaret Gardiner]], Suid-Afrikaanse skoonheidskoningin en joernalis.
* [[26 Augustus]] – [[Herman Mashaba]], Suid-Afrikaanse entrepreneur, politikus en president van ActionSA.
* [[27 Augustus]] – [[Gerhard Berger]], Oostenrykse Formule Eenrenjaer.
* [[29 Augustus]] – [[Eddi Reader]], Skotse sangeres en liedjieskryfster.
* [[29 Augustus]] – [[Eddi Reader]], Skotse sangeres en liedjieskryfster.
* [[9 Oktober]] – [[Boris Nemtsof]], Russiese wetenskaplike, staatsman en liberale politikus († [[2015]]).
* [[9 Oktober]] – [[Boris Nemtsof]], Russiese wetenskaplike, staatsman en liberale politikus († [[2015]]).
* [[15 Oktober]] – [[Sarah, Hertogin van York]], gewese vrou van [[Prins Andrew, Hertog van York|Prins Andrew]].
* [[24 Oktober]] – [[Brad Johnson (akteur, gebore 1959)|Brad Johnson]], Amerikaanse akteur († [[2022]]).
* [[28 Oktober]] – [[Lawrence Scarpa]], Amerikaanse argitek.
* [[28 Oktober]] – [[Lawrence Scarpa]], Amerikaanse argitek.
* [[29 Oktober]] – [[John Magufuli]], Tanzaniese president († [[2021]]).
* [[10 November]] – [[Marthinus van Schalkwyk]], Suid-Afrikaanse politikus,gewese minister van toerisme.
* [[10 November]] – [[Marthinus van Schalkwyk]], Suid-Afrikaanse politikus,gewese minister van toerisme.
* [[18 November]] – [[Christine Barkhuizen le Roux]], Afrikaanse digter en skryfster van kortverhale en romans († [[2020]]).
* [[18 November]] – [[Christine Barkhuizen le Roux]], Afrikaanse digter en skryfster van kortverhale en romans († [[2020]]).
* [[20 November]] – [[Orlando Figes]], Britse [[geskiedkundige]] en skrywer.
* [[22 Desember]] – [[Johann de Lange]], Afrikaanse digter.
* [[22 Desember]] – [[Johann de Lange]], Afrikaanse digter.
* [[25 Desember]] – [[Thandi Modise]], Suid-Afrikaanse politikus, tans [[Speaker van die Nasionale Vergadering]].
* [[25 Desember]] – [[Thandi Modise]], Suid-Afrikaanse politikus, tans [[Speaker van die Nasionale Vergadering]].
Lyn 51: Lyn 62:
* [[7 Februarie]] – [[Daniël François Malan]], politikus en staatsman, Eerste Minister van Suid-Afrika (* [[1874]]).
* [[7 Februarie]] – [[Daniël François Malan]], politikus en staatsman, Eerste Minister van Suid-Afrika (* [[1874]]).
* [[9 April]] – [[Frank Lloyd Wright]], Amerikaanse argitek (* [[1867]]).
* [[9 April]] – [[Frank Lloyd Wright]], Amerikaanse argitek (* [[1867]]).
* [[23 April]] – Dr. [[Colin Steyn]], Suid-Afrikaanse regsgeleerde, kabinetsminister en laaste [[Vrystaat]]se Volksraadslid van die [[Verenigde Party]] (* [[1887]]).
* [[23 April]] – Dr. [[Colin Steyn]], regsgeleerde, kabinetsminister en laaste [[Vrystaat]]se Volksraadslid van die [[Verenigde Party]] (* [[1887]]).
* [[16 Mei]] – [[Elisha Scott]], [[Noord-Ierland|Noord-Ierse]] sokkerdoelwagter en afrigter (* [[1894]]).
* [[16 Mei]] – [[Elisha Scott]], [[Noord-Ierland|Noord-Ierse]] sokkerdoelwagter en afrigter (* [[1894]]).
* [[9 Julie]] – [[T.P.N. Coetsee]], Suid-Afrikaanse politikus en merinoteler (* [[1874]]).
* [[15 Julie]] – [[Ernest Bloch]], Amerikaanse [[komponis]] van Switserse afkoms (* [[1880]]).
* [[11 Oktober]] – [[Oswald Pirow]], Suid-Afrikaanse politikus en regsgeleerde (* [[1890]]).
* [[11 Oktober]] – [[Oswald Pirow]], Suid-Afrikaanse politikus en regsgeleerde (* [[1890]]).
* [[16 Oktober]] – [[George C. Marshall]], 'n Amerikaanse vyfster-generaal (* [[1880]]).
* [[16 Oktober]] – [[George C. Marshall]], 'n Amerikaanse vyfster-generaal (* [[1880]]).
Lyn 58: Lyn 71:
* [[29 Oktober]] – [[Edith Clarke]], 'n Amerikaner en die eerste vroulike elektriese [[ingenieur]] (* [[1883]]).
* [[29 Oktober]] – [[Edith Clarke]], 'n Amerikaner en die eerste vroulike elektriese [[ingenieur]] (* [[1883]]).
* [[25 November]] – [[E.G. Jansen]], Suid-Afrikaanse politikus en agste [[Goewerneur-generaal van Suid-Afrika]] (* [[1881]]).
* [[25 November]] – [[E.G. Jansen]], Suid-Afrikaanse politikus en agste [[Goewerneur-generaal van Suid-Afrika]] (* [[1881]]).
* [[15 Desember]] – Dr. [[Louis Viljoen Rex]], predikant in die [[Nederduitse Gereformeerde Kerk]] en ten tyde van sy dood actuarius van die Sinode van die Suidstreek van Transvaal, later die Sinode Hoëveld (* [[1907]]).
* [[15 Desember]] – Dr. [[Louis Viljoen Rex]], predikant in die [[Nederduitse Gereformeerde Kerk]] en actuarius van die Sinode van die Tvl-Suidstreek (* [[1907]]).
* [[29 Desember]] – [[Leila Reitz]], eerste vrou in Suid-Afrika se Volksraad (* [[1887]]).
* [[29 Desember]] – [[Leila Reitz]], eerste vrou in Suid-Afrika se Volksraad (* [[1887]]).

Huidige wysiging sedert 10:41, 16 November 2024

1959
| 19de eeu | 20ste eeu | 21ste eeu |

◄ ◄ | | 1954 | 1955 | 1956 | 1957 | 1958 | ◄ 1959 ► | 1960 | 1961 | 1962 | 1963 | 1964 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1959
Kalenders  
Colin Steyn, oorlede 23 April 1959
Gregoriaanse kalender 1959
MCMLIX
Ab urbe condita 2712
Armeense kalender 1408

ԹՎ ՌՆԸ

Chinese kalender 4655 – 4656

乙戌 – 丙亥

Ethiopiese kalender 1951 –1952
Hebreeuse kalender 5719 – 5720
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 2014 – 2015
- Shaka Samvat 1881 – 1882
Irannese kalender 1337 –1338
Islamitiese kalender 1379 –1379

Die jaar 1959 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 59ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure

[wysig | wysig bron]

Geboortes

[wysig | wysig bron]

Sterftes

[wysig | wysig bron]