Gaan na inhoud

wildsbok

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Blouwildebees, 'n wildsbok
wilds•bok
Enkelvoud Meervoud
  wildsbok     wildsbokke  
  1. (soogdiere) 'n Hoefdier wat tot die genus op Wikispecies Bovidae behoort.
  1. Watter wildsbokke van die manlike geslag noem 'n mens 'n ram, en watter 'n bul?[1]

    Hiponieme

Wildebees, hartebees, gemsbok, bontebok, eland, rooibok

    Vertalings

  Vertalings:    wildsbok
Engels: antelope(en)
Nederlands: antilope(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor wildsbok.