gemsbok
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
gemsbok | gemsbokke |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
gemsbokkie | gemsbokkies |
- gems•bok
- (soogdiere) Oryx gazella, 'n groot wildsbok wat in die dor, waterlose gebiede van Afrika aangetref word.
- Volwasse gemsbokke het 'n gemiddelde massa van 200 kg en 'n hoogte van ongeveer 120 cm.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor gemsbok.