Gaan na inhoud

skaaldier

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Sandluis is 'n voorbeeld van 'n skaaldier.
Enkelvoud Meervoud
  skaaldier     skaaldiere    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  skaaldiertjie     skaaldiertjies  
(biologie), op Wikispecies Crustacea, een van 'n groot groep geleedpotige diere, wat spesies soos krappe, krewe, garnale, planktonkrefies en eendmossels insluit.
Die oorgrote meerderheid skaaldiere is waterliewend en kom óf in see- óf varswatergebiede voor.

    Sinonieme

krustasee

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: crustacean(en)
Nederlands: kreeftachtige(nl) m, schaaldier(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor skaaldier.