Gaan na inhoud

biologie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  biologie      
   
(lêer)
Samestelling van βίος (bíos; "lewe") en λόγος (lógos; "rede, leer") met die agtervoegsel -ία (-ía; abstrakte vorm)
bio•lo•gie
(wetenskap) Die wetenskap van lewe, gemoeid met die eienskappe en gedrag van organismes, hoe spesies en individue ontstaan asook die wisselwerkings tussen hulle onderling en tussen hulle en die omgewing.
Biologie beslaan 'n wye spektrum van akademiese vakgebiede wat dikwels as onafhanklike dissiplines beskou word; as sambreelterm is dit die vakgebied van die bestudering van lewe op verskillende skale.

    Hiponieme

plantkunde

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels biology(en)
Nederlands biologie(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor biologie.