Gaan na inhoud

kudde

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Kudde lamas
Enkelvoud Meervoud
  kudde     kuddes    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  kuddetjie     kuddetjies  
kud•de
  1. (landbou), (biologie) 'n Groot trop diere, soos runderagtiges of skape, wat saamleef
  1. Olifante is hoogs sosiale diere en koeie regeer. 'n Kudde sal tipies 'n matriarg hê met groot kulturele kennis wat die kudde lei.[1]
Kuddegedrag, kuddementaliteit

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: herd(en)
Goties: 𐌷𐌰𐌹𐍂𐌳𐌰
Nederlands: kudde(nl) v/m
Xhosa: umhlambi (3)