Sweedse Wikipedia
Voorkoms
Sweedse Wikipedia | |
---|---|
Tipe webblad | Wiki |
Taal(e) | Sweeds |
Registrasie | Opsioneel |
Eienaar | Wikimedia Stigting |
Opgerig | Mei 2001 |
Huidige status | Aktief |
URL | sv.wikipedia.org |
Die Sweedse Wikipedia is die Sweedse uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Die wikipedia is in Mei 2001 begin.
Dit het tans 2 596 937 artikels en is die 5de grootste wikipedia volgens die aantal artikels gepubliseer.
Voorbeeld
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Sweedse Wikipedia. |
- (sv) Die tuisblad van die Sweedse Wikipedia
- (sv) Statistik Svenskspråkiga Wikipedia – statistieke vir die Sweedse Wikipedia