Gaan na inhoud

Georgiese Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Georgiese Wikipedia
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Georgies
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Outeur Die gemeenskap
Huidige status Aktief
URL http://ka.wikipedia.org/

Die Georgiese Wikipedia is in November 2003 gestig en het tans ongeveer 176 630 bladsye wat as artikels gedefinieer kan word, wat dit die 58ste grootste Wikipedia-projek maak.[1]

Georgies is die amptelike taal van Georgië. Georgies is ’n Kartweliese taal en word deur 5 miljoen mense in Armenië, Azerbeidjan, Georgië en Rusland gepraat.

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]