Slag by Waterloo
Voorkoms
Slag by Waterloo | |||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Deel van oorlog van die Sewende Koalisie | |||||||||
Slag by Waterloo deur William Sadler | |||||||||
| |||||||||
Strydende partye | |||||||||
Frankryk | Sewende Koalisie: Verenigde Koninkryk Nederland Hannover Nassau Brunswick Koninkryk Pruise | ||||||||
Aanvoerders | |||||||||
Napoleon I Michel Ney |
Hertog van Wellington Gebhard von Blücher | ||||||||
Sterkte | |||||||||
72 000 | 118 000 | ||||||||
Ongevalle en verliese | |||||||||
51 000 | 24 000 |
Die Slag by Waterloo was 'n veldslag wat op Sondag, 18 Junie 1815 naby Waterloo in die Verenigde Koninkryk van die Nederlande (hedendaagse België) plaasgevind het. Die Franse magte onder bevel van Napoleon is verslaan deur die leërs van die Sewende Koalisie, 'n kombinasie van 'n Anglo-geallieerde leër onder leiding van Arthur Wellesley, 1ste hertog van Wellington, en 'n Pruisiese leër onder leiding van Gebhard Leberecht von Blücher.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Slag by Waterloo.