Siberiese tier
Voorkoms
Siberiese tier | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | |
Subspesie: | P. tigris altaica
|
Trinomiale naam | |
Panthera tigris altaica Temminck, 1884
| |
Verspreiding van die Siberiese tier | |
Sinonieme | |
P. t. virgata , P. t. lecoqi, P. t. trabata, P. t. septentrionalis |
Die Siberiese tier (Panthera tigris altaica), ook die Amoer-tier genoem, is een van die eksotiese diersoorte wat in Siberië voorkom. Dit is vroeër deur die hele Wes- en Sentraal-Asië aangetref, maar is nou beperk tot die Amoer-Oessoeri-streek van Primorski-krai in die Verre-Oos-Siberië, waar dit beskerm word.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Miquelle, D., Darman, Y. & Seryodkin, I (2008). Panthera tigris altaica. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 23 Maart 2009.