Gaan na inhoud

Namibe-provinsie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Namibe-provinsie
Ligging van Namibe-provinsie in Angola
Oppervlakkte 57 091 vk km
Bevolking (2006) 313 667
Hoofstad Moçâmedes

Namibe is 'n provinsie in die suidweste van Angola met 'n bevolking van sowat 313 667 mense in 2006 gehad. Die hoofstad is Moçâmedes (tussen 1985 en 2016 Namibe).

Provinsies van Angola Vlag van Angola

Bengo- Benguela- Bié- Cabinda- Cuando Cubango- Cuanza Norte- Cuanza Sul- Cunene- Huambo- Huíla- Luanda- Lunda Norte- Lunda Sul- Malanje- Moxico- Namibe- Uíge- Zaire