Gaan na inhoud

Grysstrandkiewiet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Grysstrandkiewiet
Volwassene in sy broeivere
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. squatarola
Binomiale naam
Pluvialis squatarola
(Linnaeus, 1758)
     Broeibesoeker (toendra)      Deurgangsgebiede (Noord-Amerika)      Nie-broeiende besoeker (oorwegend kontinentale kuslyne)

Die grysstrandkiewiet (Pluvialis squatarola) is 'n waadvoël en algemene somerbesoeker aan Suider-Afrika se oop kuslyn en kuswatermere. Dit is 'n langafstand-trekvoël wat buite die broeityd bykans wêreldwyd aan kuslyne aangetref word. Die voël word 27 tot 31 cm groot en weeg 180 tot 300 gram. Dit het 'n vlerkspan van 76 cm. Die Suider-Afrikaanse streekbevolking is ongeveer 25 000 voëls. In Engels staan dit as die grey plover bekend.

Fotogalery

[wysig | wysig bron]

Sien ook

[wysig | wysig bron]
Wikispecies
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Pluvialis squatarola

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. BirdLife International (2012). "Pluvialis squatarola". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)