Gaan na inhoud

2021 Azerbeidjanse Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Vlag van Azerbeidjan Azerbeidjanse Grand Prix 2021
Datum 6 Junie 2021
Plek Bakoe-straatrenbaan
Voorste wegspringplek
Renjaer Charles Leclerc
Ferrari
Tyd 1:41.218
Vinnigste rondte
Renjaer Max Verstappen Red Bull-Honda
Tyd 1:44.481 (rondte 44 van 51)
Podium
1 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Red Bull-Honda
2 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Aston Martin-Mercedes
3 Vlag van Frankryk Pierre Gasly AlphaTauri-Honda

Die 2021 Formule Een Azerbeidjanse Grand Prix is vir die vierde keer op 6 Junie 2021 op die Bakoe-straatrenbaan in Bakoe, die hoofstad van Azerbeidjan gehou. Dit was die sesde wedren van die kampioenskapseisoen gewees. Die Grand Prix is nie in 2020 gehou nie, weens vrese oor die verspreiding van die wêreldwye Covid-19-pandemie.

Bande

[wysig | wysig bron]

Pirelli het die volgende bande aan alle spanne verskaf:

Bande vir gebruik te Bakoe
Bande vir 'n droë baan Reënbande
   
Supersag C3
   
Ultrasag C4
   
Hipersag C5
 
Tussen-in

   Reën

Vrye oefening

[wysig | wysig bron]

Uitslag

[wysig | wysig bron]
Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 33 Max Verstappen Red Bull-Honda 1:43.184
2 16 Charles Leclerc Ferrari 1:43.227
3 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 1:43.521
4 11 Sergio Pérez Red Bull-Honda 1:43.630
5 3 Daniel Ricciardo McLaren-Mercedes 1:43.732
Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 11 Sergio Pérez Red Bull-Honda 1:42.115
2 33 Max Verstappen Red Bull-Honda 1:42.216
3 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 1:42.243
4 16 Charles Leclerc Ferrari 1:42.436
5 10 Pierre Gasly AlphaTauri-Honda 1:42.534
Vrye oefening 3 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 10 Pierre Gasly AlphaTauri-Honda 1:42.251
2 11 Sergio Pérez Red Bull-Honda 1:42.595
3 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:42.697
4 16 Charles Leclerc Ferrari 1:42.778
5 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 1:43.006

Kwalifisering

[wysig | wysig bron]
Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 16 Charles Leclerc Ferrari 1:42.241 1:41.659 1:41.218 1
2 44 Lewis Hamilton Mercedes 1:41.545 1:41.634 1:41.450 2
3 33 Max Verstappen Red Bull-Honda 1:41.760 1:41.625 1:41.563 3
4 10 Pierre Gasly AlphaTauri-Honda 1:42.288 1:41.932 1:41.565 4
5 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 1:42.121 1:41.740 1:41.576 5
6 4 Lando Norris McLaren-Mercedes 1:42.167 1:41.813 1:41.747 9*
7 11 Sergio Pérez Red Bull-Honda 1:41.968 1:41.630 1:41.917 6
8 22 Yuki Tsunoda AlphaTauri-Honda 1:42.521 1:41.654 1:42.211 7
9 14 Fernando Alonso Alpine-Renault 1:42.934 1:42.195 1:42.327 8
10 77 Valtteri Bottas Mercedes 1:42.701 1:42.106 1:42.659 10
11 5 Sebastian Vettel Aston Martin-Mercedes 1:42.460 1:42.224 11
12 31 Esteban Ocon Alpine-Renault 1:42.426 1:42.273 12
13 3 Daniel Ricciardo McLaren-Mercedes 1:42.304 1:42.558 13
14 7 Kimi Räikkönen Alfa Romeo-Ferrari 1:42.923 1:42.587 14
15 63 George Russell Williams-Mercedes 1:42.728 1:42.758 15
16 6 Nicholas Latifi Williams-Mercedes 1:43.128 16
17 47 Mick Schumacher Haas-Ferrari 1:44.158 17
18 9 Nikita Mazepin Haas-Ferrari 1:44.238 18
K1 107% tyd: 1:48.653
DNQ 99 Antonio Giovinazzi Alfa Romeo-Ferrari Geen tyd** 19
DNQ 18 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes Geen tyd** 20

* Lando Norris word 'n roosterstraf van 3 plekke opgelê omrede hy 'n rooi vlag geïgnoreer het.[1]
** Antonio Giovinazzi en Lance Stroll maak beide 'n fout in draai 15 en beskadig hulle motors en kon daarmee geen tyd opstel tydens K1 nie. Die wedrenbeamptes laat hulle egter wel toe om aan die ren deel te neem.

Wedren

[wysig | wysig bron]

Renuitslag

[wysig | wysig bron]
Pos No Renjaer Vervaardiger Rondes Tyd/Oorsaak uitval Rooster Punte
1 11 Sergio Pérez Red Bull-Honda 51 3:33.686 7 25
2 5 Sebastian Vettel Aston Martin-Mercedes 51 +1.385 11 18
3 10 Pierre Gasly AlphaTauri-Honda 51 +2.762 4 15
4 16 Charles Leclerc Ferrari 51 +3.828 1 12
5 4 Lando Norris McLaren-Mercedes 51 +4.754 6 10
6 14 Fernando Alonso Alpine-Renault 51 +6.382 9 8
7 22 Yuki Tsunoda AlphaTauri-Honda 51 +6.624 8 6
8 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 51 +7.709 5 4
9 3 Daniel Ricciardo McLaren-Mercedes 51 +8.874 13 2
10 7 Kimi Räikkönen Alfa Romeo-Ferrari 51 +9.576 14 1
11 99 Antonio Giovinazzi Alfa Romeo-Ferrari 51 +10.254 20
12 77 Valtteri Bottas Mercedes 51 +11.264 10
13 47 Mick Schumacher Haas-Ferrari 51 +14.241 17
14 9 rand Nikita Mazepin Haas-Ferrari 51 +14.315 18
15 44 Lewis Hamilton Mercedes 51 +17.668 2
16 6 Nicholas Latifi Williams-Mercedes 51 +42.379 ** 16
17 63 George Russell Williams-Mercedes 48 Ratkas *** 15
18 33 Max Verstappen Red Bull-Honda 45 Pap band/ongeluk *** 3 V
DNF 18 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 29 Pap band/ongeluk 19
DNF 31 Esteban Ocon Alpine-Renault 3 Turbodruk 12
Bron: formula1.com [2]

V Max Verstappen teken die vinnigste rondte tydens die wedren aan, maar verdien nie 'n ekstra punt nie omdat hy nie onder die top tien eindig nie.
** Nicholas Latifi ontvang 'n 10 sekonde-stilhoustraf, later omgesit in 'n straf van 30 sekondes, omrede hy nie die kuipelaan ingegaan het gedurende die veiligheidsmotorperiode nie.
*** George Russell en Max Verstappen haal nie die einde nie, maar word wel geklassifiseer omdat hulle meer as 90% van die renafstand voltooi het.

Puntestand na die Grand Prix

[wysig | wysig bron]

Renjaers

[wysig | wysig bron]
Plek No. Renjaer Span Punte Variasie
1 33 Max Verstappen Red Bull-Honda 105 Steady
2 44 Lewis Hamilton Mercedes 101 Steady
3 11 Sergio Pérez Red Bull-Honda 69 2
4 4 Lando Norris McLaren-Mercedes 66
5 16 Charles Leclerc Ferrari 52
6 77 Valtteri Bottas Mercedes 47
7 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 42 Steady
8 10 Pierre Gasly AlphaTauri-Honda 31
9 5 Sebastian Vettel Aston Martin-Mercedes 28 2
10 3 Daniel Ricciardo McLaren-Mercedes 26 2
11 14 Fernando Alonso Alpine-Renault 13 2
12 31 Esteban Ocon Alpine-Renault 12 2
13 18 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 9
14 22 Yuki Tsunoda AlphaTauri-Honda 8 Steady
15 7 Kimi Räikkönen Alfa Romeo-Ferrari 1 Steady
16 99 Antonio Giovinazzi Alfa Romeo-Ferrari 1 Steady

Vervaardigers

[wysig | wysig bron]
Plek Span Punte Variasie
1 Red Bull-Honda 174 Steady
2 Mercedes 148 Steady
3 Ferrari 94
4 McLaren-Mercedes 92
5 AlphaTauri-Honda 39
6 Aston Martin-Mercedes 37
7 Alpine-Renault 25 Steady
8 Alfa Romeo-Ferrari 2 Steady
9 Williams-Mercedes 0 Steady
10 Haas-Ferrari 0 Steady

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Norris handed three-place grid drop for red flag offence in qualifying". Formula1.com (in Engels). 5 Junie 2021. Besoek op 5 Junie 2021.
  2. "Formula 1 Azerbaijan Grand Prix 2021 - Race Result". Formula 1® - The Official F1® Website (in Engels). 6 Junie 2021. Besoek op 6 Junie 2021.