Gaan na inhoud

1974: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
→‎Geboortes: Franka Potente
 
(5 wysigings tussenin deur 4 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 6: Lyn 6:
* Ferdinand Chauvier ontwerp die [[Kreepy Krauly]] by sy huis in [[Springs]].
* Ferdinand Chauvier ontwerp die [[Kreepy Krauly]] by sy huis in [[Springs]].
* Die bouwerk aan die [[Cahora Bassa-dam]] in [[Mosambiek]] word voltooi.
* Die bouwerk aan die [[Cahora Bassa-dam]] in [[Mosambiek]] word voltooi.
* Die staatshoof van [[Paraguay]], generaal Alfredo Stroessner, bring 'n staatsbesoek aan [[Suid-Afrika]].
* Die staatshoof van [[Paraguay]], generaal [[Alfredo Stroessner]], bring 'n staatsbesoek aan [[Suid-Afrika]].
* [[Frans]] word die uitsluitende ampstaal van die [[Kanada|Kanadese]] provinsie [[Quebec]].
* [[Frans]] word die uitsluitende ampstaal van die [[Kanada|Kanadese]] provinsie [[Quebec]].
* [[Italiaanse]] aanklaer Mario Sossi word ontvoer deur die Rooi brigade.
* [[Italiaanse]] aanklaer Mario Sossi word ontvoer deur die Rooi brigade.
Lyn 44: Lyn 44:
* [[28 April]] – [[Penélope Cruz]], Spaanse aktrise.
* [[28 April]] – [[Penélope Cruz]], Spaanse aktrise.
* [[5 Junie]] – [[Lino DiSalvo]], Amerikaanse akteur en skrywer.
* [[5 Junie]] – [[Lino DiSalvo]], Amerikaanse akteur en skrywer.
* [[1 Julie]] – [[Bald and Bankrupt|Benjamin Rich]], Engelse reisvlog [[YouTube]]r.
* [[7 Julie]] – [[Sharon Laws]], Britse professionele fietsryer († [[2017]]).
* [[7 Julie]] – [[Sharon Laws]], Britse professionele fietsryer († [[2017]]).
* [[13 Julie]] – [[Jarno Trulli]], Formule Eenrenjaer van Italië.
* [[13 Julie]] – [[Jarno Trulli]], Formule Eenrenjaer van Italië.
Lyn 52: Lyn 53:
* [[31 Julie]] – [[Emilia Fox]], Britse aktrise.
* [[31 Julie]] – [[Emilia Fox]], Britse aktrise.
* [[7 Augustus]] – [[Michael Shannon]], Amerikaanse akteur en rolprentvervaardiger.
* [[7 Augustus]] – [[Michael Shannon]], Amerikaanse akteur en rolprentvervaardiger.
* [[20 Augustus]] – [[Maxim Vengerov]], Israelse violis en dirigent.
* [[23 September]] – [[Misuzulu Zulu]], [[koning]] van die [[Zoeloes|Zoeloenasie]] sedert 7 Mei 2021.
* [[23 September]] – [[Misuzulu Zulu]], [[koning]] van die [[Zoeloes|Zoeloenasie]] sedert 7 Mei 2021.
* [[27 September]] – [[Lodewijk Asscher]], Nederlandse politikus van die [[Party van die Arbeid]].
* [[29 September]] – [[James Lance]], Engelse akteur.
* [[29 September]] – [[James Lance]], Engelse akteur.
* [[5 November]] – [[Naval Ravikant]], Amerikaanse [[entrepreneur]] en belegger.
* [[8 November]] – [[Penny Heyns]], Suid-Afrikaanse swemmer.
* [[8 November]] – [[Penny Heyns]], Suid-Afrikaanse swemmer.
* [[11 November]] – [[Leonardo DiCaprio]], Amerikaanse rolprentakteur en -vervaardiger.
* [[11 November]] – [[Leonardo DiCaprio]], Amerikaanse rolprentakteur en -vervaardiger.
* [[2 Desember]] – [[Rachel Marsden]], Kanadese rubriekskrywer, politieke kommentator en lektrise.
* [[2 Desember]] – [[Rachel Marsden]], Kanadese rubriekskrywer, politieke kommentator en lektrise.
* [[24 Desember]] - Ryan Seacrest, Amerikaanse akteur.


== Sterftes ==
== Sterftes ==

Huidige wysiging sedert 11:01, 17 Julie 2024

1974
| 19de eeu | 20ste eeu | 21ste eeu |

◄ ◄ | | 1969 | 1970 | 1971 | 1972 | 1973 | ◄ 1974 ► | 1975 | 1976 | 1977 | 1978 | 1979 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1974
Kalenders  
Nona López, betonkuns 1974
Gregoriaanse kalender 1974
MCMLXXIV
Ab urbe condita 2727
Armeense kalender 1423

ԹՎ ՌՆԻԳ

Chinese kalender 4670 – 4671

庚丑 – 辛寅

Ethiopiese kalender 1966 –1967
Hebreeuse kalender 5734 – 5735
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 2029 – 2030
- Shaka Samvat 1896 – 1897
Irannese kalender 1352 –1353
Islamitiese kalender 1394 –1394


Die jaar 1974 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 74ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure

[wysig | wysig bron]

Geboortes

[wysig | wysig bron]

Sterftes

[wysig | wysig bron]