Coelacanthiformes
(Aangestuur vanaf Selakant)
Coelacanthiformes, algemeen bekend as selakante, is 'n vis-orde wat tot die klas Sarcopterygii behoort. Hul oorsprong kan na die vroeë Devoon nagespeur word. Daar is slegs twee lewende spesies, wat albei tot die genus Latimeria en familie Latimeriidae behoort. Elf verdere genera in die familie is almal uitgestorwe, benewens 9 genera in die Mawsoniidae. Oor die klassifikasie van etlike ander fossielgenera is daar nie eenstemmigheid nie.
Selakante | |
---|---|
'n Gepreserveerde Latimeria chalumnae. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Orde: | Coelacanthiformes L. S. Berg, 1937
|
Families en genera | |
Ander, sien teks. |
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Coelacanthiformes. |