Duitsers
- Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Duits.
Die Duitsers (Duits: Deutsche) is 'n Germaanse nasie en etniese groep inheems aan Sentraal-Europa[63] wat 'n gemeenskaplike Duitse afkoms, kultuur en geskiedenis deel, en Duits as moedertaal praat. Alternatiewelik is Duitsers diegene wat in Duitsland woon of in Duitsland gebore is.[64] Volgens die grondwet van Duitsland is diegene wat oor die Duitse burgerskap beskik, 'n Duitser, ongeag van die etniese herkoms.[65]
Duitsers vorm die titulêre nasie van Duitsland, waar hulle byna 93% van dié land se bevolking vorm en nog klein erkende minderhede soos Dene, Friese, Roma en Sorbe leef. Behalwe Duitsland kom Duitse minderhede nog in Europese lande soos België (Duitstalige Gemeenskap), Denemarke (Noord-Sleeswyk), Frankryk (Elsas en Lotaringe), Italië (Suid-Tirool), Kasakstan, Nederland, Pole (Silesië), Rusland (Ruslandduitsers) en Tsjeggië (Sudete) voor.
Nie alle mense wat Duits as moedertaal praat, beskou hulself as Duitsers nie. Byvoorbeeld het die Duitstalige bevolking in Liechtenstein, Luxemburg, Oostenryk en Switserland oor die eeue heen hul eie nasionale selfidentifikasie ontwikkel en beskou hulself nie as Duitsers nie, maar as Oostenrykers, Switsers, ens.
Wêreldwyd is daar tussen 100 en 150 miljoen Duitsers, waarvan omtrent die helfde in Duitsland woonagtig is. Daarbenewens het sowat 'n miljoen Duitsers hul in Noord- en Suid-Amerikaanse lande soos Argentinië, Brasilië, Kanada, die Verenigde State en Australië gevestig. Die aantal hang af van die definisie van die term Duitsers en die mense se selfidentifikasie.
Tydens die tydperk van die Duitse Keiserryk het sommige Duitsers hulle in gebiede van die Duitse koloniale ryk gevestig, veral in Duits-Suidwes-Afrika, waar in die huidige Namibië nog sowat 30 000 mense van Duitse afkoms woon. In Suid-Afrika is omtrent 1,2 miljoen mense van Duitse afkoms, veral die Afrikaners wat naas Nederlandse ook van Duitse, Engelse en Hugenote afkomstig is.[14]
Verwysings
wysig- ↑ (en) "Ethnic Groups of Europe: An Encyclopedia" by Jeffrey Cole (2011), bl. 171; "Estimates of the total number of Germans in the world range from 100 million to 150 million, depending on how German is defined, ..."
- ↑ (de) Bevölkerung am 9. Mai 2011
- ↑ (en) Germans and foreigners with an immigrant background
- ↑ (en) Latest Census Underlines Multicultural German Reality, Deutsche Welle
- ↑ (en) TOTAL ANCESTRY REPORTED 2012 American Community Survey 1-Year Estimates
- ↑ (en) no,_americas_never_been_a_multicultural_society/page/full/ No, America's never been a multicultural society
- ↑ (en) Akstinat, Simon (Augustus 2007). "German Roots - Gisele Bündchen". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 April 2013. Besoek op 14 Februarie 2016.
- ↑ (en) Brazil - The Country and Its People Geargiveer 26 Desember 2011 op Wayback Machine
- ↑ (en) German Memoirs - Brazilian-Germans in Southern Brazil Geargiveer 10 Mei 2013 op Wayback Machine
- ↑ (es) "Internet Archive Wayback Machine". Web.archive.org. 13 Februarie 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Februarie 2010. Besoek op 2 Augustus 2012.
{{cite web}}
: Cite uses generic title (hulp) - ↑ "Obsevatorio de Colectividades – Comunidad Alemana" (in Spaans). Buenosaires.gob.ar. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 November 2011. Besoek op 28 September 2011.
- ↑ (en) 2011 Canadian Census
- ↑ (en) "Germans in South Africa". Webcitation.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Maart 2002. Besoek op 28 September 2011.
- ↑ 14,0 14,1 (en) How 'Pure' was the Average Afrikaner? Geargiveer 13 Oktober 2012 op Wayback Machine
- ↑ (en) Vladimir Geroimenko. "France". Ling.gu.se. Besoek op 28 September 2011.
- ↑ "Alsatians" (in Engels). Everyculture.com. 16 Januarie 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Maart 2020. Besoek op 28 September 2011.
- ↑ (fr) http://www.diplomatie.gouv.fr/fr/dossiers-pays/allemagne/presentation-de-l-allemagne/
- ↑ (fr) foreigners by nationality in France in 2011 INSEE
- ↑ "Reflecting a Nation: Stories from the 2011 Census, 2012–2013". 2011 Census (in Engels). Australian Bureau of Statistics. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 September 2017. Besoek op 19 Maart 2013.
- ↑ Garssen, Joop, Han Nicolaas and Arno Sprangers (2005). "Demografie van de allochtonen in Nederland" (PDF) (in Nederlands). Centraal Bureau voor de Statistiek. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 9 Oktober 2018. Besoek op 2 Julie 2011.
{{cite web}}
: AS1-onderhoud: meer as een naam (link) - ↑ (nl) cbs.nl
- ↑ "Alemanes en Chile: entre el pasado colono y el presente empresarial | Sociedad |" (in Spaans). DW.DE. 31 Maart 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Mei 2015. Besoek op 7 Januarie 2013.
- ↑ "Bolivia" (in Engels). WorldStatesMen. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2020. Besoek op 16 Junie 2013.
- ↑ (en) Britain's German-born population prefers life under the radar
- ↑ (en) statistics.gov.uk Geargiveer 29 Januarie 2009 op Wayback Machine
- ↑ (en) "astat info Nr. 38" (PDF). Table 1 — Declarations of which language group belong to/affiliated to — Population Census 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 12 Augustus 2011. Besoek op 14 Februarie 2016.
- ↑ "Paraguay" (in Engels). WorldStatesMen. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Mei 2020. Besoek op 16 Junie 2013.
- ↑ (de) Wohnbevölkerung nach detaillierter Staatsangehörigkeit, Swiss Federal Statistical Office.
- ↑ (de) 2005 report of the Swiss Federal Office of Statistics
- ↑ (en) CIA World Fact Book Geargiveer 12 Januarie 2018 op Wayback Machine
- ↑ (es) / Inmigración Alemana al Perú Geargiveer 23 November 2009 op Wayback Machine
- ↑ (es) Alemanes en Nicaragua
- ↑ (ru) Перепись населения Казахстана (2009) Geargiveer 18 November 2018 op Wayback Machine
- ↑ (de) Statistik Austria
- ↑ (pl) Przynależność narodowo-etniczna ludności – wyniki spisu ludności i mieszkań 2011. GUS. Materiał na konferencję prasową w dniu 29. 01. 2013. bl. 3. Besoek op 6 Maart 2013.
- ↑ (en) End to Mediterranean dream for 90,000 Britons who left Spain last year - Telegraph
- ↑ (en) Hungarian census 2011 - final data and methodology
- ↑ (en) Auswärtiges Amt - Costa Rica
- ↑ "Money overcomes ideology as Israelis hunt down German passports| Yediot Ahronot | 31.05.2011". Ynetnews (in Engels). 20 Junie 1995. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Desember 2019. Besoek op 28 September 2011.
- ↑ (de) Auswärtiges Amt - Uruguay
- ↑ "There are 6,000 Germans living in Uruguay today and 40,000 descendants of Germans" (in Duits). Auswaertiges-amt.de. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Oktober 2016. Besoek op 28 September 2011.
- ↑ (ro) "2011 census" (PDF).
- ↑ Joshua Project. "Ethnic groups around the world" (in Engels). joshuaproject.net. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Februarie 2014. Besoek op 28 September 2011.
- ↑ (en) Namibia Restores An African Name To Historic Caprivi Strip
- ↑ "Dominican Republic" (in Duits). Auswaertiges-amt.de. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 November 2017. Besoek op 28 September 2011.
- ↑ Martínez, Darlenny (2 Mei 2013). "Estudio: en RD viven 534,632 extranjeros". El Caribe (in Spaans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Julie 2018. Besoek op 29 Mei 2014.
- ↑ (no) Personer med innvandringsbakgrunn, etter innvandringskategori, landbakgrunn og kjønn. 1. januar 2012 Geargiveer 18 September 2012 op Wayback Machine Statistics Norway, besoek op 11 Januarie 2013
- ↑ (en) CSO Ireland - Persons usually resident and present in the State on Census Night (2006), classified by place of birth and age group
- ↑ "CSO Emigration" (PDF) (in Engels). Census Office Ireland. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 21 Maart 2019. Besoek op 29 Januarie 2013.
- ↑ "Ethnic German Minorities in the Czech Republic, Poland and Slovakia" (in Engels). Radio.cz. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Januarie 2009. Besoek op 28 September 2011.
- ↑ "Greeks Census 2001" (PDF) (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 24 September 2015. Besoek op 28 September 2011.
- ↑ (de) Bund Deutscher Nordschleswiger Geargiveer 16 Maart 2013 op Wayback Machine
- ↑ (de) http://www.nordschleswig.dk/SEEEMS/417.asp Geargiveer 26 Maart 2013 op Wayback Machine
- ↑ (en) 2010 Population and Housing Census Housing Characteristics Geargiveer 12 Augustus 2011 op Wayback Machine
- ↑ (es) http://www.dw.com/es/alemanes-en-colombia-en-búsqueda-de-oportunidades/a-14995959
- ↑ (de) Deutsche Botschaft Guatemala - Startseite Geargiveer 14 Januarie 2016 op Wayback Machine
- ↑ "Slovakia" (in Duits). Auswaertiges-amt.de. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 28 September 2011.
- ↑ (en) Joshuaproject.net (German). Joshuaproject.net. Besoek op 19 Augustus 2013.
- ↑ (en) 4. POPULATION BY ETHNICITY AND RELIGION, 2011 CENSUS
- ↑ 60,0 60,1 Joshua Project. "Tajik, Afghan of Afghanistan Ethnic People Profile" (in Engels). Joshuaproject.net. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Februarie 2010. Besoek op 7 Januarie 2013.
- ↑ "The Arrival of the GERMANS". Jamaica Gleaner (in Engels). 2 Maart 2004. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Mei 2012. Besoek op 31 Mei 2012.
- ↑ "Germany - The Lutheran World Federation" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2020. Besoek op 29 Maart 2015.
- ↑ (en) Minahan, James (2000). One Europe, many nations: a historical dictionary of European national groups. Greenwood Publishing Group. p. 769. ISBN 0-313-30984-1. Besoek op 25 Mei 2013.
- ↑ "German". Merriam-Webster Dictionary (in Duits). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 April 2020. Besoek op 7 Januarie 2016.
- ↑ "Grundgesetz: XI. Übergangs- und Schlussbestimmungen" (in Duits). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Augustus 2016. Besoek op 14 Februarie 2016.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Duitsers.