Campbell
Campbell (voorheen Grootfontein of Knoffelvallei [2]) is 'n klein dorp in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die N8-nasionale pad en die R385-streeksroete kruis in die dorp.
Campbell Grootfontein of Knoffelvallei | |
---|---|
Die gewese NG kerk op Campbell | |
Koördinate: 28°48′0″S 23°42′0″O / 28.80000°S 23.70000°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noord-Kaap |
Distrik | Pixley ka Seme |
Munisipaliteit | Siyancuma |
Regering | |
• Tipe | Plaaslike Munisipaliteit |
Oppervlak | |
• Totaal | 78,35 km2 (30,25 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 2 179 |
• Digtheid | 28/km2 (70/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 1.2% |
• Indiërs/Asiërs | 1.3% |
• Bruin mense | 80.3% |
• Swart mense | 12.1% |
• Ander | 5.0% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 95.1% |
• Engels | 1.7% |
• Ander | 3.2% |
Poskode (strate) | 8360 |
Poskode (posbusse) | 8360 |
Skakelkode | 053 |
Geskiedenis
wysigDie dorpie het as 'n sendingstasie begin deur die Londense Sendinggenootskap. Die kerk is in 1831 gebou en was die eerste noord van die Oranjerivier. Die naam is later verander na Campbell ter ere van eerwaarde John Campbell, direkteur van die Londense Sendinggenootskap. Die ou sendingkerk is nou 'n nasionale monument.
Sien ook
wysigBronne
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Campbell". Sensus 2011.
- ↑ "Inligting oor Campbell (www.northerncape.org.za)". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Desember 2012. Besoek op 24 Desember 2012.