Donald Tusk
Donald Franciszek Tusk ('dɔnalt fran'tɕiʃɛk tusk; * 22 April 1957 in Gdańsk) is 'n Poolse Christen-Demokratiese politikus wat sedert November 2007 die amp van Eerste Minister van Pole beklee.
Donald Tusk | |
Eerste Minister van Pole
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 16 November 2007 | |
Vise | Waldemar Pawlak Grzegorz Schetyna |
---|---|
Voorafgegaan deur | Jarosław Kaczyński |
Vise-maarskalk van die Sejm van die Republiek van Pole
| |
Ampstermyn 19 Oktober 2001 – 18 Oktober 2005 Gedien saam met: Andrzej Lepper Tomasz Nałęcz Kazimierz Michał Ujazdowski Janusz Wojciechowski Józef Zych | |
Voorafgegaan deur | Marek Borowski Jan Król Franciszek Stefaniuk Stanisław Zając |
Opgevolg deur | Janusz Dobrosz Jarosław Kalinowski Bronisław Komorowski Wojciech Olejniczak Andrzej Lepper Genowefa Wiśniowska Marek Kotlinowski |
Vise-maarskalk van die Senaat van die Republiek van Pole
| |
Ampstermyn 21 Oktober 1997 – 18 Oktober 2001 Gedien saam met: Andrzej Chronowski Tadeusz Rzemykowski Marcin Tyrna | |
Voorafgegaan deur | Ryszard Czarny Stefan Jurczak Zofia Kuratowska Grzegorz Kurczuk |
Opgevolg deur | Jolanta Danielak Ryszard Jarzembowski Kazimierz Kutz |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 22 April 1957 Gdansk, Pole |
Politieke party | Burgerplatform Europese Volksparty |
Eggenoot/-note | Małgorzata Tusk |
Professie | Historikus |
Religie | Rooms-Katoliek |
Handtekening |
Hy is daarnaas ook die medestigter en sedert 2002 die voorsitter van die gematigde konserwatiewe party Platforma Obywatelska (PO, "Burgerplatform") wat in die Europese Parlement by die Europese Volksparty aangesluit het.