Gaan na inhoud

vier

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Hooftelwoord (af)
0 1 2 3 4 5 6 7 8 9
10 11 12 13 14 15 16 17 18 19
20 21 22 23 24 25 26 27 28 29
30 31 32 33 34 35 36 37 38 39
40 41 42 43 44 45 46 47 48 49
50 51 52 53 54 55 56 57 58 59
60 61 62 63 64 65 66 67 68 69
70 71 72 73 74 75 76 77 78 79
80 81 82 83 84 85 86 87 88 89
90 91 92 93 94 95 96 97 98 99
100 200 300 400 500 600 700 800 900 1000
106 109 1012 1015 1018 1021 1024 1027 1030 1033
1036 1039 1042 1045 1048 1051 1054 1057 1060 1063
   
(lêer)
Telwoord
vier
Die getal 4. Een meer as drie en een minder as vyf.
Kan ek vier suigstokkies kry?
Ek speel vier keer per week rugby.
vierde

    Vertalings

  Vertalings:    vier
Katalaans: quatre(ca)
Engels: four(en)
Esperanto: kvar(eo)
Fins: neljä(fi)
Frans: quatre(fr)
Nederlands: vier(nl)
Sotho (Noord-): nnê
Zoeloe: kune(zu)
Enkelvoud Meervoud
  vier     viere    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  viertjie     viertjies  
Die syfer 4.
Die vier is besig om my mal te maak.


Telwoord (nl)
0 1 2 3 4 5 6 7 8 9
10 11 12 13 14 15 16 17 18 19
20 21 22 23 24 25 26 27 28 29
30 31 32 33 34 35 36 37 38 39
40 41 42 43 44 45 46 47 48 49
50 51 52 53 54 55 56 57 58 59
60 61 62 63 64 65 66 67 68 69
70 71 72 73 74 75 76 77 78 79
80 81 82 83 84 85 86 87 88 89
90 91 92 93 94 95 96 97 98 99
100 200 300 400 500 600 700 800 900 1000
100 103 106 109 1012 1015 1018 1021 1024 1027
IPA:
Nederlands: ['vi:r],
(lêer)
,
Vier
«De vier windstreken.»
Die vier windstreke.
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord vier vieren 
Verkleinwoord viertje viertjes
Vier: die syfer 4
«Hij speelde de vier van schoppen.»
Hy het die vier van skoppens gespeel.