staat
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
staat | state |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
staatjie | staatjies |
- 'n Groep mense en hul regering wat saam 'n eenheid vorm.
- Oorsig of lys van dinge, veral bedrae, met bates en laste.
- Toestand; gesteldheid.
- Die Verenigde State van Amerika is die magtigste staat ter wêreld.
- Ons moet 'n staat van ons inkomstes en uitgawes opstel.
- Hy is nie in staat om uit die bed te klim nie.
Vertalings: staat | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor staat.