see
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
see | seë |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
seetjie | seetjies |
-
(lêer)
- (algemeen) 'n Uitgestrekte oppervlak soutwater wat 'n groot deel van die aarde bedek.
- (figuurlik) 'n Oorweldigende hoeveelheid; baie grote massa.
- 'n Groot hoeveelheid soutwater, wat in verbinding staan met 'n ander see of met 'n oseaan, behalwe dat 'n oseaan 'n selfstandige geheel met 'n eie sirkulasie (seestroom) vorm.
- Ons gaan op vakansie na Griekeland, waar ons 'n hele week by die see gaan lê.
- Toe die kinders uit die huis is, het sy skielik 'n see van die tyd gehad.
- 'n See, in teenstelling met 'n oseaan, het 'n bodem wat by 'n kontinent (of Kontinentale Plaat) behoort.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor see.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | see | sees |
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | I | see |
he, she, it | sees | |
Verlede Tyd | saw | |
Verlede Deelwoord | seen | |
Teenwoordige Deelwoord | seeing | |
Verdere vervoegings: see (vervoeging) |
- Sien.