reine
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
(sonder lidwoord) | reine v | reines |
(met lidwoord) | la reine | les reines |
- Hulp:IPA: [ʁɛn]
-
(lêer)
- Koningin, regerende heerseres oor 'n monargie, koninkryk.
- Koningin, vrou van 'n koning.
- Koningin, op een na die vernaamste stuk in die skaakspel.
- Koningin, derde hoogste kaart in 'n pak speelkarte.
- 4. dame