Gaan na inhoud

ontdek

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  ontdek 
Verlede Tyd  ek   het ontdek        
ont•dek
Iets vind/kry wat nie vantevore bekend was nie.
Bartolomeus Dias het die Kaap die Goeie Hoop in 1488 ontdek.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: discover(en)
Nederlands: ontdekken(nl)


Hulp:IPA: [ɔnt.ˈdɛk]

, [ɔn.ˈdɛk]

ont•dek
  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van ontdekken
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van ontdekken
  3. gebiedende wys van ontdekken
1.: Ik ontdek.
2.: Ontdek je?
3.: Ontdek!