Gaan na inhoud

omskrywing

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  omskrywing     omskrywings, omskrywinge  
om•skry•wing
IPA: [omˈskrəɪ̯vəŋ], meervoud: [omˈskrəɪ̯vəŋs, omˈskrəɪ̯vəŋə]
اَُومْسْكْرَیْڤِڠْ , meervoud: اَُومْسْكْرَیْڤِى , اَُومْسْكْرَیْڤِڠْسْ
  1. Noukeurige beskrywing, verklaring.
  2. Definisie

    Vertalings

  Vertalings:    omskrywing
Duits: 1 Beschreibung(de); 2 Definition(de)
Engels: 1 description(en); 2 definition(en)
Nederlands: 1 beschrijving(nl); 2 definitie(nl)