Gaan na inhoud

latere

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   laat     late        
Vergrotend   later, latere      
Oortreffend   laatste  
la•te•re
Wie later 'n bepaalde amp bekleed het.

    Eienskappe

Die attributiewe vorm van die vergrotende trap van laat.
  1. Hy was 'n vriend van die latere president Obama.