Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
- Van Turks, kahve, vanaf Arabies, قهوة, qahwa, wat "stimulerende drank" beteken.
- kof•fie
- 'n Warm drankie met swarterige kleur wat van koffiebone gemaak word.
- Geroosterde en gemaalde koffiebone van die koffieplant.
- (plantkunde) Coffea arabica, die koffieplant waaraan koffiebone groei.
- Maak asseblief vir ons koffie.
- Die koffie is op, ons sal nog moet gaan koop.
- Koffie word in verskeie lande verbou.
- tee, melk, suiker
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor koffie.