Gaan na inhoud

helfte

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  helfte     helftes    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  helftetjie     helftetjies  
helf•te
  1. Een van twee gelyke dele wat saam 'n geheel vorm.
  2. (wiskunde) 'n Getal wat deur twee gedeel (of met ½ vermenigvuldig) is; 50%.
  1. Ek sal die helfte van my kos huistoe neem.
  2. Die helfte van tien is vyf.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: half(en)
Frans: moitié(fr)
Nederlands: helft(nl)