ete
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
ete | etes |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
etetjie | etetjies |
- ete
- (kookkuns) Voedsel wat vir eet voorgesit word; eetmaal.
- (palindroom) Geleentheid waartydens mens kos eet.
- Ma het Sondag vir ons 'n heerlike ete gekook.
- Ons is na 'n deftige ete genooi.
Vertalings: ete | |||
---|---|---|---|