erg
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | erg | erge | ergs | |
Vergrotend | erger | ergers | ||
Oortreffend | ergste |
- Kwaai, hewig, sorgwekkend, baie nadelig.
- Sandstorms kom gereeld voor in Khartoem en kan so erg wees dat dit stikdonker word in die middel van die dag.