Gaan na inhoud

Sjina

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
██ Volksrepubliek Sjina ██ Republiek Sjina
Pleknaam
Sjina
Hulp:IPA: [ˈʃi.na]
Sji•na
  1. (land) 'n Land in Oos-Asië, amptelik die Volksrepubliek Sjina.
  2. (land) 'n Land in Oos-Asië, amptelik die Republiek Sjina (Taiwan).
  1. Volksrepubliek Sjina is die land met die grootste bevolking ter wêreld, byna 1 375 000 000, van wie die meeste etnies as van Han-Sjinese herkoms geklassifiseer word.
  2. Naas die hoofeiland Taiwan sluit die Republiek Sjina se de facto-staatsgebied 'n reeks kleiner eilande soos Penghu, Kinmen, Matsu, Dongsha, Zhongsha en Nansha in.

    Eienskappe

Sjina is die verafrikaansde (foneties korrekte) spelling vir China.
China
Sjinees

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: China(en)
Nederlands: China(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Sjina.