Gaan na inhoud

Mpumalanga

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Ligging van Mpumalanga in Suid-Afrika.
Pleknaam
Mpumalanga
Van Nguni, "die plek waar die son opkom".
M•pu•ma•lan•ga
Een van Suid-Afrika se nege provinsies.
Mpumalanga se hoofstad is Nelspruit (sedert 2009 ook bekend as Mbombela).

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: Mpumalanga(en)
Nederlands: Mpumalanga(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Mpumalanga.