Letties
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | Letties | Lettiese |
- IPA: [ˈletis], attributief: [ˈletisə]
- لَِتْسْ , attributief: لَِتْسِی
- Van, betreffende die Lette; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Letland.
Vertalings: Letties | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Letties | — |
- IPA: [ˈletis]
- لَِتْسْ
- (taal) 'n Baltiese taal met ongeveer 1,5 miljoen sprekers; die amptelike taal van Letland.
- ISO 639-1: lv
- ISO/DIS 639-3: lav
- SIL: LAT
Vertalings: Letties | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Letties.