Hebreeus
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Predikatief | Hebreeus |
Attributief | Hebreeuse |
Partitief | Hebreeus |
Gesubstantiveer | |
Enkelvoud | Meervoud |
Hebreeuse | Hebreeuses |
Intensiewe vorm | |
- IPA: [ɦiˈbri(ː)jus]
- byvoeglik: predikatief: [ɦiˈbri(ː)jus], attributief: [ɦiˈbri(ː)jusə], partitief: [ɦiˈbri(ː)jus]
- gesubstantiveer: [ɦiˈbri(ː)jusə], meervoud: [ɦiˈbri(ː)jusəs]
- هِیبْرَِییُوسْ
- byvoeglik: predikatief: هِیبْرَِییُوسْ , attributief: هِیبْرَِییُوسِی , partitief: هِیبْرَِییُوسْ
- gesubstantiveer: هِیبْرَِییُوسِی , meervoud: هِیبْرَِییُوسِسْ
- Hébreeus
- byvoeglik: predikatief: Hébreeus; attributief: Hébreeuse; partitief: Hébreeus
- gesubstantiveer: Hébreeuse; meervoud: Hébreeuses
- Van betreffende die Hebreërs.
- Van, betreffende die Hebreeuse taal.
- Betreffende die Hebreeuse alfabet.
Vertalings: Hebreeus | |||
---|---|---|---|
|
|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Hebreeus |
- (taal) 'n Suidsentraal-Semitiese taal met ongeveer 5 miljoen sprekers; een van die amptelike tale van Israel.
- DIN: iw
- ISO 639-1: he
- ISO/DIS 639-3: heb
- SIL: HBR
Vertalings: Hebreeus | |||
---|---|---|---|
|
|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Hebreeus.