Gaan na inhoud

Cheyenne

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  Cheyenne     —  
Van Frans Cheyenne, van Dakota-Sioux Sahi'yena.
Chey•enne

1. :(taal) ’n Westerse lid van die Algonquian-tak van die Algiese taalfamilie; word gepraat in Oklahoma en die Noordelike Cheyenne-reservaat in Montana.

    Taalkodes

ISO 639-2: chy
ISO 639-3: chy
Glottolog: chey1247

    Vertalings

  Vertalings:    Cheyenne
Cheyenne: Tsêhesenêstsestôtse
Duits: Cheyenne(de)
Engels: Cheyenne(en)
Fins: cheyenne(fi)
Frans: cheyenne(fr)
Nederlands: Cheyenne(nl)
Russies: чейенн(ru) (tsjejenn), шайенн(ru) (sjajenn)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Cheyenne.