Gaan na inhoud

ses

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Hooftelwoord (af)
0 1 2 3 4 5 6 7 8 9
10 11 12 13 14 15 16 17 18 19
20 21 22 23 24 25 26 27 28 29
30 31 32 33 34 35 36 37 38 39
40 41 42 43 44 45 46 47 48 49
50 51 52 53 54 55 56 57 58 59
60 61 62 63 64 65 66 67 68 69
70 71 72 73 74 75 76 77 78 79
80 81 82 83 84 85 86 87 88 89
90 91 92 93 94 95 96 97 98 99
100 200 300 400 500 600 700 800 900 1000
106 109 1012 1015 1018 1021 1024 1027 1030 1033
1036 1039 1042 1045 1048 1051 1054 1057 1060 1063
   
(lêer)
Telwoord
ses
Die getal 6. Een meer as vyf en een minder as sewe.
Kan ek ses suigstokkies kry?
Ek speel ses keer per week rugby.
sesde

    Vertalings

  Vertalings:    ses
Engels: six(en)
Esperanto: ses(eo)
Frans: six(fr)
Galicies: seis(gl)
Nederlands: zes(nl)
Sotho (Noord-): tshela
Portugees: seis(pt)
Zoeloe: isithupha(zu)
Enkelvoud Meervoud
  ses     sesse    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  sessie     sessies  
Die syfer 6.
Die ses is besig om my mal te maak.