Gaan na inhoud

virus

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Weergawe deur 91.156.25.141 (Besprekings) op 16:41, 28 September 2024
(verskil) ← Ouer weergawe | Huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Enkelvoud Meervoud
  virus     virusse  
  1. (biologie) 'n Aansteeklike biologiese partikel. Mikroskopiese parasiete wat biologiese selle besmet.
  2. (rekenaarwetenskap) Kwaadwillige rekenaarprogram wat 'n rekenaar of toestel besmet.

    Vertalings

  Vertalings:    virus
Engels: virus(en)
Esperanto: viruso(eo)
Fins: virus(fi)
Galicies: virus(gl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor virus.