Gaan na inhoud

skaaldier

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Weergawe deur Naudefj (Besprekings | bydraes) op 05:37, 14 Desember 2017 (Nuwe bladsy geskep met 'duimnael|'n Sandluis is 'n voorbeeld van 'n skaaldier. {{-af-}} {{-af-s...')
(verskil) ← Ouer weergawe | Huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
'n Sandluis is 'n voorbeeld van 'n skaaldier.

Sjabloon:-af-

Enkelvoud Meervoud
  skaaldier     skaaldiere    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  skaaldiertjie     skaaldiertjies  
op Wikispecies Crustacea, 'n groot groep geleedpotige diere, wat spesies soos krappe, krewe, garnale, planktonkrefies en eendmossels insluit.
Die oorgrote meerderheid skaaldiere is waterliewend en kom óf in see- óf varswatergebiede voor.

    Sinonieme

krustaseë

    Vertalings

  Vertalings:   

Sjabloon:-info-