Wopke Hoekstra
Wopke Hoekstra | |
2022 | |
Adjunk-premier (tweede)[1]
| |
Ampstermyn 10 Januarie 2022 – 1 September 2023 | |
Eerste minister | Mark Rutte (Rutte IV-kabinet) |
---|---|
Voorafgegaan deur | Kajsa Ollongren |
Opgevolg deur | Karien van Gennip (sedert 5 September 2023) |
Minister van Buitelandse Sake
| |
Ampstermyn 10 Januarie 2022 – 1 September 2023 | |
Eerste minister | Mark Rutte (Rutte IV-kabinet) |
Voorafgegaan deur | Sigrid Kaag |
Opgevolg deur | Liesje Schreinemacher (wnd.) Hanke Bruins Slot (sedert 5 September 2023) |
Lid van die Tweede Kamer
| |
Ampstermyn 31 Maart 2021 – 10 Januarie 2022 | |
Parlementêre leier van die Christen-Demokratiese Appèl in die Tweede Kamer
| |
Ampstermyn 18 Maart 2021 – 10 Januarie 2022 | |
Voorafgegaan deur | Pieter Heerma |
Opgevolg deur | Pieter Heerma |
Politieke leier van die Christen-Demokratiese Appèl
| |
Ampstermyn 11 Desember 2020 – 14 Augustus 2023 | |
Voorafgegaan deur | Hugo de Jonge |
Opgevolg deur | Henri Bontenbal |
Minister van Finansies
| |
Ampstermyn 26 Oktober 2017 – 10 Januarie 2022 | |
Eerste minister | Mark Rutte (Rutte III-kabinet) |
Voorafgegaan deur | Jeroen Dijsselbloem |
Opgevolg deur | Sigrid Kaag |
Lid van die Eerste Kamer
| |
Ampstermyn 7 Junie 2011 – 25 Oktober 2017 | |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 30 September 1975 Bennebroek, Nederland |
Politieke party | Christen-Demokratiese Appèl (CDA) |
Kind(ers) | 4 |
Alma mater | Universiteit van Leiden, INSEAD |
Religie | Remonstrant |
Wopke Bastiaan Hoekstra (gebore op 30 September 1975 in Bennekom) is 'n Nederlandse politikus wat aan die Christen-Demokratiese Appèl behoort. Van Desember 2020 tot Augustus 2023 was die CDA se politieke leier gewees. Hy is sedert 9 Oktober 2023 die Europese Kommissaris vir Klimaat, as opvolger van Frans Timmermans.
Hoekstra het in die regte gestudeer aan die Universiteit van Leiden en 'n MBA behaal aan INSEAD in Fontainebleau en Singapoer.
Hy het by Shell in Duitsland en Rotterdam gewerk en was 'n konsultant by McKinsey & Company gewees.
Van 2011 tot 2017 was hy 'n lid van die Eerste Kamer gewees. Van Oktober 2017 tot Januarie 2022 was hy die minister van Finansies in die Rutte III-kabinet gewees. Van Maart 2021 tot Januarie 2022 was hy ook 'n lid van die Tweede Kamer gewees. Van Januarie 2022 tot Augustus 2023 was hy die minister van Buitelandse Sake en tweede adjunk-premier[1] in die Rutte IV-kabinet gewees.
Persoonlik
[wysig | wysig bron]Hoekstra het opgegroei in Zeist en woon in Bussum met sy eggenote en vier kinders.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 Rutte IV-kabinet: Sigrid Kaag (D66) was die eerste en Carola Schouten (CU) is die derde adjunk-premier.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Mr. W.B. (Wopke) Hoekstra, Parlement.com