Winterton
Voorkoms
Winterton | |
---|---|
Winterton se hoofstraat | |
Koördinate: 28°48′48″S 29°32′10″O / 28.81333°S 29.53611°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Distrik | uThukela |
Munisipaliteit | Okhahlamba |
Stigting | 1905 |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,86 km2 (0,33 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 276 |
• Digtheid | 321/km2 (830/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 71.0% |
• Indiërs/Asiërs | 3.6% |
• Bruin mense | 0.4% |
• Swart mense | 22.8% |
• Ander | 2.2% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 47.7% |
• Engels | 29.3% |
• Zoeloe | 16.9% |
• Ander | 6.0% |
Poskode (strate) | 3340 |
Skakelkode | 036 |
Winterton is 'n dorp in die KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorp lê 20 km suidoos van Bergville op die R74-provinsiale pad, net af van die N3 tolpad en bied toegang tot die bergoorde soos Cathedralpiek, Cathkinpiek, Champagne Castle en Giant's Castle in die Sentrale Drakensberg.
Geskiedenis
[wysig | wysig bron]Die dorpie is in 1905 as 'n landbou- en besproeiingstasie gestig. Die dorp is eers Springfield genoem maar later na HD Winter hernoem. Die takspoorlyn het Winterton in 1907 bereik en is in 1914 na Bergville verleng.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Drakensberg-seunskool, skool naby die dorp.
- Lys van dorpe in Suid-Afrika
- NG gemeente Bloukrans
Bronne
[wysig | wysig bron]- Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.
- Rosenthal, Eric (1967). Ensiklopedie van Suidelike Afrika.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Winterton". Sensus 2011.