Gaan na inhoud

Vlag van die Falkland-eilande

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Vlag van die Falkland-eilande
Vlag van die Falkland-eilande
Vlag van die Falkland-eilande
Gebruik Burgerlike- en Staatsvlag en vaandel Burgerlike en staatsvlag en staatsvaandel
Verhouding 1:2
Goedgekeur 25 Januarie 1999[1]
Ontwerp 'n Blou Britse vaandel met die eiland se wapenskild op die wapperkant.
Wisselvormvlag van die Falkland-eilande
Wisselvormvlag van die Falkland-eilande
Gebruik Burgerlike vaandel Burgerlike vaandel
Verhouding 1:2
Ontwerp 'n Rooi Britse vaandel met die eiland se wapenskild op die wapperkant.

Die vlag van die Falkland-eilande, ’n Britse oorsese gebied is op 25 Januarie 1999 in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n blou Britse vaandel met die wapen van die eiland op die wapperkant.

Ander vlae

[wysig | wysig bron]

Gebruik

[wysig | wysig bron]

Sedert die goedkeuring van die vlag is dit aaneen gebruik buiten vir die tyd van die besetting (2 April – 14 Junie 1982) gedurende die Falklandoorlog. Die 30ste herdenking van die eilande se bevryding ná die oorlog is gevier deurdat die vlag op verskeie regeringsgeboue in Londen vertoon is, insluitend Downingstraat 10 en die Ministerie van Buitelandse sake in Whitehall.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (en) "Falkland-eilande". Flags of the World. Besoek op 21 Mei 2019.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.