Tulbaghia leucantha
Voorkoms
Fonteinknoffel | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Amaryllidaceae |
Subfamilie: | Allioideae |
Genus: | Tulbaghia |
Spesie: | T. leucantha
|
Binomiale naam | |
Tulbaghia leucantha Baker, (1897)
| |
Sinonieme | |
|
Tulbaghia leucantha is 'n geofiet wat tot die Amaryllidaceae familie hoort. Die spesie is inheems in Botswana, Eswatini, Lesotho, Namibië, Suid-Afrika, Zambië en Zimbabwe.