Tropic Thunder
Voorkoms
Tropic Thunder | |
---|---|
Regisseur | Ben Stiller |
Draaiboek | Justin Theroux Ben Stiller Etan Cohen |
Musiek deur | Theodore Shapiro |
Kinematografie | John Toll |
Ateljee | Dreamworks Pictures Red Hour Films Goldcrest Pictures |
Verspreider |
|
Uitgereik | 13 Augustus 2008 |
Speeltyd | 1 uur 47 minute |
Land | Verenigde State van Amerika Verenigde Koninkryk Duitsland |
Taal | Engels |
Begroting | VS$ 92,000,000 |
Bruto wins | VS$ 195,702,963 |
IMDb-profiel |
Tropic Thunder is satiriese aksiekomediefilm deur Ben Stiller wat op 13 Augustus 2008 vrygestel is.[2][3] Die rolprent vertolk Stiller, Jack Black, Robert Downey Jr., Jay Baruchel en Brandon T. Jackson as 'n groep primadonna-akteurs wat 'n film oor die Viëtnamoorlog maak. Wanneer hul gefrustreerde regisseur hulle in die middel van 'n oerwoud laat val en in 'n ongeluk sterf, word hulle gedwing om op hul toneelspelvaardighede staat te maak om die werklike aksie en gevaar te oorleef.
Rolverdeling
[wysig | wysig bron]- Ben Stiller as Tugg Speedman
- Jack Black as Jeff Portnoy
- Robert Downey Jr. as Kirk Lazarus
- Jeff Kahn as Snooty Waiter
- Anthony Ruivivar as Platoon Sergeant Shot in Head
- Jay Baruchel as Kevin Sandusky
- Brandon T. Jackson as Alpa Chino
- Eric Winzenried as Chopper Pilot
- Steve Coogan as Damien Cockburn
- Valerie Azlynn as Damien's Assistant
- Matt Levin as Cameraperson
- David Pressman as First Assistant Director
- Amy Stiller as Script Supervisor
- Danny McBride as Cody
- Dempsey Silva as Special Effects Assistant
- Tom Cruise as Les Grossman
- Bill Hader as Studio Executive Rob Slolom
- Nick Nolte as Four Leaf Tayback
- Jeff Weidemann as Speedman's Assistant
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 "Tropic Thunder". AFI Catalog of Feature Films. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 April 2014. Besoek op 24 Mei 2017.
- ↑ "Tropic Thunder". IMDb. Amazon. Besoek op 23 Desember 2023.
- ↑ "Tropic Thunder". Rotten Tomatoes. Fandango Media. Besoek op 23 Desember 2023.