Suncorpstadion
Voorkoms
Suncorpstadion | ||
Buiteaansig van die Suncorpstadion in 2005
| ||
Bynaam | Langpark, Brisbanestadion | |
---|---|---|
Ligging | Castlemainestraat 40, Brisbane, Australië | |
Koördinate | 27°27′53″S 153°0′34″O / 27.46472°S 153.00944°O | |
Eienaar | Regering van Queensland | |
Operateur | AEG Ogden (Brisbane) Edms. Bpk. | |
Kapasiteit | 52 500[1] | |
Oppervlak | Gras[1] | |
Konstruksie | ||
Eerste sooi gespit | 1911 | |
Geopen | 1914[2] | |
Boukoste | A$280 miljoen (renovasie) | |
Argitek | Populous (voorheen HOK Sport) en PDT Argitekte | |
Struktuuring. | Ove Arup & Vennote | |
Huurders | ||
Queensland (State of Origin) (1980–huidig) Brisbane Broncos (NRL) (1988–1992, 2003–huidig) Brisbane Roar (A-Liga) (2005–huidig) Reds (Rugby) (2005–huidig) Suid-Queensland Crushers (NRL) (1995–1997) Brisbane Strikers (NSL) (1994–1999) |
Die Suncorpstadion (ook bekend as Langpark en vroeër bekend as die Suncorp-Metwaystadion) is ’n stadion in Brisbane, Australië, wat vir rugby, rugby league en sokker aangewend word. Die Suncorpstadion sal ook tydens die Olimpiese Somerspele 2032 ingespan word.
Wedstryde
[wysig | wysig bron]Rugbyliga-toetswedstryde
[wysig | wysig bron]Datum | Teenstaander | Telling | Toeskouers | Deel van |
---|---|---|---|---|
30 Julie 1962 | Groot-Brittanje | 10–17 | 34 766 | 1962 As-reeks |
22 Junie 1963 | Nieu-Seeland | 13–16 | 30 748 | 1963 Trans-Tasmansee Toetsreeks |
20 Julie 1963 | Suid-Afrika | 34–6 | 10 210 | |
4 Julie 1964 | Frankryk | 27–2 | 20 076 | |
16 Julie 1966 | Groot-Brittanje | 6–4 | 45 057 | 1966 As-reeks en pre-herontwikkeling bywoningsrekord |
1 Julie 1967 | Nieu-Seeland | 35–22 | 30 122 | 1967 Trans-Tasmansee Toetsreeks |
1 Junie 1968 | 31–12 | 23 608 | 1968 Wêreldbeker | |
8 Junie 1968 | Frankryk | 37–4 | 32 664 | 1968 Wêreldbeker |
6 Junie 1970 | Groot-Brittanje | 37–15 | 42 807 | 1970 As-reeks |
15 Julie 1972 | Nieu-Seeland | 31–7 | 20 847 | 1972 Trans-Tasmansee Toetsreeks |
1 Junie 1975 | 36–8 | 12 000 | 1975 Wêreldbeker | |
22 Junie 1975 | Frankryk | 26–6 | 9 000 | 1975 Wêreldbeker |
18 Junie 1977 | Groot-Brittanje | 15–5 | 27 000 | 1977 Wêreldbeker |
15 Julie 1978 | Nieu-Seeland | 38–7 | 14 000 | 1978 Trans-Tasmansee Toetsreeks |
16 Julie 1979 | Groot-Brittanje | 35–0 | 23 051 | 1979 As-reeks |
18 Julie 1981 | Frankryk | 17–2 | 14 000 | |
3 Julie 1982 | Nieu-Seeland | 11–8 | 11 400 | 1982 Trans-Tasmansee Toetsreeks |
9 Julie 1983 | 12–19 | 15 000 | 1983 Trans-Tasmansee Toetsreeks | |
26 Junie 1984 | Groot-Brittanje | 18–6 | 26 534 | 1984 As-reeks |
18 Junie 1985 | Nieu-Seeland | 26–20 | 22 000 | 1985 Trans-Tasmansee Toetsreeks |
29 Julie 1986 | 32–12 | 22 811 | 1985–88 Wêreldbeker en 1986 Trans-Tasmansee Toetsreeks | |
21 Julie 1987 | 6–13 | 16 500 | ||
28 Junie 1988 | Groot-Brittanje | 34–14 | 27 130 | 1988 As-reeks |
31 Julie 1991 | Nieu-Seeland | 40–12 | 29 139 | 1989–92 Wêreldbeker en 1991 Trans-Tasmansee Toetsreeks |
3 Julie 1992 | Groot-Brittanje | 16–10 | 32 313 | 1989–92 Wêreldbeker en 1992 As-reeks |
30 Junie 1993 | Nieu-Seeland | 16–4 | 32 000 | 1993 Trans-Tasmansee Toetsreeks |
23 Junie 1995 | 26–8 | 25 309 | 1995 Trans-Tasmansee Toetsreeks | |
14 Julie 1995 | 46–10 | 20 803 | 1995 Trans-Tasmansee Toetsreeks | |
11 Julie 1997 | Res van die wêreld | 28–8 | 14 927 | Net 'n toetswedstryd vir die ARL-toetsspan |
9 Oktober 1998 | Nieu-Seeland | 30–12 | 18 501 | |
22 Oktober 1999 | Groot-Brittanje | 42–6 | 12 511 | 1999 Drienasies |
25 April 2005 | Nieu-Seeland | 32–16 | 40 317 | 2005 Anzac-toets |
5 Mei 2006 | 50–16 | 44 191 | 2006 Anzac-toets | |
18 November 2006 | Groot-Brittanje | 33–10 | 44 358 | 2006 Drienasies |
20 April 2007 | Nieu-Seeland | 30–6 | 35 241 | 2007 Anzac-toets |
23 November 2008 | 20–34 | 50 599 | 2008 Wêreldbeker-eindwedstryd. Rekordtoetsbywoningat by Suncorpstadion | |
8 Mei 2009 | 38–10 | 37 152 | 2009 Anzac-toets | |
13 November 2010 | 12–16 | 36 299 | 2010 Viernasies-eindwedstryd | |
25 Oktober 2014 | 12–30 | 47 813 | 2014 Viernasies | |
3 Mei 2015 | 12–26 | 32 681 | 2015 Anzac-toets |
Rugbywêreldbeker 2003
[wysig | wysig bron]- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Rugbywêreldbeker 2003.
Datum | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|
11 Oktober 2003 | Frankryk | 61–18 | Fidji | Groep A | 46 795 |
15 Oktober 2003 | Fidji | 19–18 | Verenigde State | Groep B | 30 990 |
18 Oktober 2003 | Australië | 90–8 | Roemenië | Groep A | 48 778 |
20 Oktober 2003 | Skotland | 39–15 | Verenigde State | Groep B | 46 796 |
24 Oktober 2003 | Nieu-Seeland | 91–7 | Tonga | Groep D | 47 588 |
1 November 2003 | Suid-Afrika | 60–10 | Samoa | Groep C | 48 496 |
2 November 2003 | Engeland | 111–13 | Uruguay | Groep C | 46 233 |
8 November 2003 | Australië | 33–16 | Skotland | Kwarteindrondte | 45 412 |
9 November 2003 | Engeland | 28–17 | Wallis | Kwarteindrondte | 45 252 |
AFC Asië-beker 2015
[wysig | wysig bron]Datum | Tyd | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|---|
10 Januarie 2015 | 19:00 | Saoedi-Arabië | 0–1 | China | Groep B | 12 557 |
12 Januarie 2015 | 19:00 | Jordanië | 0–1 | Irak | Groep D | 6 840 |
14 Januarie 2015 | 19:00 | Volksrepubliek China | 2–1 | Oesbekistan | Groep B | 13 674 |
16 Januarie 2015 | 19:00 | Irak | 0–1 | Japan | Groep D | 22 941 |
17 Januarie 2015 | 19:00 | Australië | 0–1 | Suid-Korea | Groep A | 48 513 |
19 Januarie 2015 | 19:00 | Iran | 1–0 | Verenigde Arabiese Emirate | Groep C | 11 394 |
22 Januarie 2015 | 20:30 | China | 0–2 | Australië | Kwarteindrondte | 46 067 |
Fotogalery
[wysig | wysig bron]-
Sokkerwedstryd tussen Brisbane Roar FC en Newcastle Jets FC in Oktober 2006
-
Rugbywedstryd tussen Brisbane Broncos en Canterbury Bulldogs
-
Vriendskaplike sokkerwedstryd tussen Australië en Paraguay in 2006
-
Vriendskaplike sokkerwedstryd tussen Australië en Paraguay in 2006
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 (en) "The Stadium". Suncorp Stadium. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Julie 2018. Besoek op 16 Julie 2016.
- ↑ (en) "Suncorp Stadium". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 September 2016. Besoek op 16 Julie 2016.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Lang Park. |
- (en) Amptelike webwerf