Suiderhof
Voorkoms
Suiderhof | |
---|---|
Voorstad | |
Koördinate: 22°35′00″S 17°05′00″O / 22.58333°S 17.08333°O | |
Land | ![]() |
Streek | Khomas |
Stad | Windhoek |
Kiesafdeling | Windhoek-Wes |
Skakelkodes | 61 |
Suiderhof is 'n suidelike voorstad van die Nambiese hoofstad Windhoek.
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/d/dc/Karte_Vorstadt_Windhoek-Suiderhof.png/220px-Karte_Vorstadt_Windhoek-Suiderhof.png)
Dit word in die noorde begrens deur die Suidelike Nywerheidsgebied, in die ooste deur Auasblik en Olympia, in die suide deur Kleine Kuppe en in die weste deur die Eros-lughawe.