Steve Hansen
Voorkoms
| |||||
Volle naam | Stephen William Hansen | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 7 Mei 1959 | ||||
Geboorteplek | Mosgiel, Otago, Nieu-Seeland | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Senter | ||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
Nieu-Seeland | |||||
Loopbaan as afrigter | |||||
Jare | Klub / span | ||||
1996–2001 1999–2001 2002–2004 2004–2011 2012– |
Canterbury Crusaders Walliese nasionale rugbyspan All Blacks (assistent) All Blacks | ||||
korrek soos op 1 September 2019. |
Steve Hansen (7 Mei 1959) is 'n voormalige Nieu-Seelandse rugbyspeler en -afrigter van die All Blacks, só ook tydens die Rugbywêreldbeker 2015 en die Rugbywêreldbeker 2019.
Afrigtingsloopbaan
[wysig | wysig bron]Hansen het sy afrigtingsloopbaan begin in 1996 met die provinsiale rugbyunie-span Canterbury. In 1999, 2000 en 2001 was hy assistentafrigter vir die Crusaders.
In 2002 word Hansen die negende hoofafrigter van die Walliese nasionale rugbyspan in die afgelope 13 jaar. Só het hy die Walliesers tydens die Rugbywêreldbeker 2003 afgerig.
In 2004 word Hansen die All Blacks se assistentafrigter. Op 15 Desember 2011 word Hansen formeel aangestel as hoofafrigter van die All Blacks.[1]
Rekord per land
[wysig | wysig bron]Teenstander | Gespeel | Wen | Gelykop | Verloor | Wen verhouding (%) | Vir | Teen |
---|---|---|---|---|---|---|---|
Australië | 1 | 0 | 0 | 1 | 0.00% | 10 | 30 |
Kanada | 2 | 2 | 0 | 0 | 100% | 73 | 31 |
Engeland | 5 | 0 | 0 | 5 | 0.00% | 66 | 178 |
Fidji | 1 | 1 | 0 | 0 | 100.00% | 58 | 14 |
Frankryk | 3 | 0 | 0 | 3 | 0.00% | 60 | 99 |
Ierland | 3 | 0 | 0 | 3 | 0.00% | 51 | 96 |
Italië | 4 | 3 | 0 | 1 | 75.00% | 137 | 75 |
Nieu-Seeland | 3 | 0 | 0 | 3 | 0.00% | 57 | 151 |
Roemenië | 1 | 1 | 0 | 0 | 100.00% | 40 | 3 |
Skotland | 4 | 2 | 0 | 2 | 50.00% | 90 | 76 |
Suid-Afrika | 2 | 0 | 0 | 2 | 0.00% | 27 | 53 |
Tonga | 1 | 1 | 0 | 0 | 100% | 27 | 20 |
TOTAAL | 30 | 10 | 0 | 20 | 33.33% | 696 | 826 |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) McKendry, Patrick (1 November 2011). "All Blacks: Devil in detail of hiring process". The New Zealand Herald. Besoek op 1 November 2011.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Steve Hansen.